Monday, April 9, 2007

Bulletins

Ons het 'n bulletin elke Dinsdagaand om 20h00 wat op die herhaler uitgesaai word.

Amateur Radio

Die Oos-Transvaalse Radio Liga.


Dawid is tans die voorsitter van die klub. Hierdie is 'n foto van sy radiokamer.
So lyk die Sentech toring net buite Middelburg waar die 2m herhaler op is. Sy freq is: 145.7625MHZ. As jy in 'n raduis van omtrent 150km is kan jy gerus kyk of jy hom kan sneller.