Duppie ZS6BDD

  • ZS6ADY
  • ZS6ADY's Avatar Topic Author
  • Offline
  • New Member
  • New Member
  • An avid collector of valve radio's, licensed 1984
More
5 years 6 months ago #27 by ZS6ADY
Duppie ZS6BDD was created by ZS6ADY
TRIBUTE TO ARNO DU PLESSIS KNOWN AS “ DUPPIE “ ZS6BDD.
Duppie became SK on 5th August 2018 after a long battle with diabetes since 1983. He was licenced in 1960 and was well known amongst the Radio Amateur community in South Africa as well as abroad. I met him at the East Rand Radio club in the year of 1970 and soon realised he is a gentle man of high standard and integrity.
As the years went on we became very good friends and as I walked a long journey with Duppie it became well clear that he practice good “HAM” spirit where the statement HAM means “HELP ALL MANKIND” which he surely did. It gave him pleasure to help his fellow radio amateurs with radio equipment and various accessories that they needed to enjoy our wonderful hobby as much as he did.
He had a very good sense of humour and could not wait if the occasion arose to pull tricks on his fellow radio friends. He also had a serious side of life and could soon see if things are not going well with you. A big lesson learned from him was that when a friend comes up in your mind please make contact with him and you will find that person is in need of help!! Make a phone call and see where you can render help or assistance for a friend, and he would state “Do So” it all comes back to you with interest.

Duppie se stem het still geraak op die 5de Augustus 2018 na n lang siekbed met diabetes.Ek het Duppie in 1970 by die Oos Rand Radio Tak ontmoet en gou besef hier is n persoon met goeie karakter met uitstaande integriteit. Hy het die Oos rand radio tak met sy kennis en hulp vaardigheid gedien as voorsitter en as committee lid, en was ook n erelid van die Oosrand tak. Hy het die radio stokperdjie met trots bedryf en altyd n amateur radio stasie van goeie gehalte bedryf met n sterk uitstraling van radio golwe wat die atmosfeer ingestuur is. Een van die belangrike eienskappe van Duppie was om sy vriende en mede radio amateurs te help en met kennis te bedien.
Ons amateur vriende sal hom onthou vir die goeie humor wat hy gehad het. Hy het nie n geleentheid laat verby gaan om n vriend n streep te trek nie. Maar was ook ernstig as dit by noodsaaklike sake kom waar hy raad bedien het, en sal sy teen kanting oordra as hy nie saam stem nie as gevolg van sy sterk geloof oortuigings.
Dit was my voorreg om n kort weer gawe van die lang pad te gee wat ek saam met hierdie groot vriend en IKOON VAN AMATEUR RADIO te loop.
Sy kinders klein kinders fam vriende en al die radio amateurs wat Duppie geken het sal hom vir altyd onthou. Dankie aan die AWA vir die versoek wat aan my gerig was vir hierdie brief vir eer betoon aan my goeie vriend.

ONS GROET JOU DUPPIE ZS6BDD Geskryf deur Sakkie Coetzee ZS6BPA.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum